- N1 noord na Pietersburg,
- Neem die R513 Wonderboom/Zambesie/Cullinan (Exit 152)
-Draai regs na tolhek in rigting van Cullinan
-Na 1.2 Km by volgende verkeerslig draai links op die R573 KwaMhlanga.
- Ry 29.6km verby Roodeplaat dam to by Zebra Country Lodge se bord aan die linkerkant.
-Draai links op grondpad, ry 2.7km to by hoofingang. -Gee jou naam en vra aanwysings
na Leopards View….. Sien julle daar.